Arno Jordaan

Ek het van dag een af gehou van die manier wat hulle by The Dental Spa werk. Hulle is profesioneel in alle opsigte. Dr Walter is passievol oor sy werk en weet presies wat elke pasient benodig om daai perfekte smile te hê. Ek sien uit om ‘n pad saam met The Dental Spa te stap. 

Arno-Jordaan