The Dental Spa Golf Day 25 Sept 2014

BORN TO GOLF – FORCED TO WORK …. THE DENTAL SPA Golf Day @ Waterkloof Golf Club THURSDAY – 25 Sept 2014   Limited space available – MAKE YOUR BOOKING TODAY Contact Charmaine – info@thedentalspa.co.za     We are thrilled to have these generous sponsors on board…     KWV – www.kwv.co.za Amanzingwe Lodge – www.amanzingwe.co.za Casa Toscana Lodge – www.casatoscana.co.za AtPhotoProfessional Imageing – www.atphoto.co.za Fujifilm South Africa – www.fujifilm.co.za Patrick Furter the Photographer – www.patrickfurter.co.za Rademeyers – www.rademeyers.co.za Sensodyne – www.sensodyne.co.za Oral-B – www.oralb.co.za  ...

Altus Theart

Wat ‘n awesome experience was dit nie om n dag by The Dental Spa deur te bring! Ja dis moeilik om te glo dat n dag by die tandarts pret kan wees, ek weet, maar dit was! Vanaf die intrapslag is ek hartlik verwelkom en vinnig was daar n heerlike koffie in my hand met almal wat hulle pearly whites afshow (smiles!) en dit was beslis nie net om die spa te promote nie, hulle is almal net baie vriendelik! Na die heerlike koffie was ek in die stoel en Dr. Walter Reynecke en sy assistent het regtig moeite gedoen en hulle tyd gevat om die hele prosedure aan my te verduidelik en my heeltemal gerus te stel dat alles veilig is en dat ek nie my tande sal verloor nie! Elke vraag wat ek gehad het is eerlik, opreg en professioneel beantwoord. Selfs al het ek soms van die onderwerp van die prosedure wat sou volg afgedwaal, is al die vrae baie vriendelik beantwoord. Ja nee kyk die klomp weet waarvan hulle praat! Die teeth whitening prosedure was toe ook glad nie so erg nie, alhoewel hulle jou vooraf waarsku dat dit nie dieselfde is vir almal nie. Na twee ure was ek klaar en het ‘n mond vol bright and white tande gehad! Wow! Selfs na dit alles is daar mooi aan my verduidelik wat ek mag en nie mag eet of drink tot ek terugkom vir my check up nie. n Dag of twee later was ek terug en is weer vriendelik verwelkom, weer n koffie in die hand gestop en almal was baie bly saam met my oor die goeie resultate wat ek...

Arno Jordaan

Ek het van dag een af gehou van die manier wat hulle by The Dental Spa werk. Hulle is profesioneel in alle opsigte. Dr Walter is passievol oor sy werk en weet presies wat elke pasient benodig om daai perfekte smile te hê. Ek sien uit om ‘n pad saam met The Dental Spa te...

Cindy Nell-Roberts

I loved the experience at The Dental Spa. Generally I am petrified of going to the dentist but at The Dental Spa I know they always do their best to be gentle, take their time and make me feel at ease with every step. They use the latest greatest equipment to show you exactly what the problems are and work with you to find the best suited and permanent solution. They discuss costing with you which I think anyone would like since medical bills can be a bit of a surprise for most people. And mostly Dr. Walter Reynecke is really good at what he does and with him I always feel safe, cared about and trust in the outcome. Finding good dentists is hard and very few people ever do. The Dental Spa offer other services which makes them a one stop shop for many of your aesthetic and health requirements, it’s also wonderful to know your dentist offer a 24hour emergency service for those days you never thought you would need...