Bok Van Blerk

Dit is vir my regtig lekker en ‘n voorreg om deel te wees van een van die pasiënte van die groep by The Dental Spa! Vandat ek die mense by The Dental Spa ontmoet het, en veral Dr. Walter Reynecke wat met my tande werk, is ek nie meer so bang om te gaan vir my ondersoeke en om werk te laat doen nie. Die span by The Dental Spa is regtig uiters professioneel en dis lekker om daar te gaan kuier. Walter laat my op my gemak voel en ek voel veilig in sy bekwame hande! Ek kan The Dental Spa regtig sterk aanbeveel vir enige iemand! 

Bok Dental spa