Ek beveel die Dental Spa by al my vriende en familie aan!

Ek het ‘n langdurige proses van 7 implantate by die Dental Spa laat doen

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Geen moeite word ontsien om pasiente welkom te laat voel nie. Aan die einde van my behandeling het hulle amper soos familie gevoel.

Dr Walter Reynecke is uiters bekwaam en professioneel. Hy behandel jou met deernis en besef dat sommige behandelings baie pynlik kan wees.

Hy het ‘n fyn estetiese aanvoeling en pasiente kan verseker wees dat hulle beslis beter sal lyk en voel na ‘n behandeling.

Ek beveel die Dental Spa by al my vriende en familie aan. STELLA

MEV WILCKENS