Hendrik Cronje

Om ‘n tandarts te besoek is meestal ‘n vreesaanjaende vooruitsig. By The Dental Spa was dit egter ‘n baie aangename ervaring. Die diens is uiters professioneel maar steeds baie vriendelik. Ek is dankbaar om deel van The Dental Spa se gelukkige kliente basis te wees, en ek sal The Dental Spa vir enige een aanbeveel.

hendrik cronje