Jakkie Louw

Enige vriendelike gesig het ‘n gesonde smile nodig! Dankie dokter Walter vir myne.Dankie vir die profesionele hulp met my tande.Dokter Walter werk met die beste, jongste tegnologie in tandeelkunde en ek besef nou eers hoe goed ‘n tandarts kan wees. Thx!!  My tande is witter as ‘n Pikkewyn sin…ek voel soos happy teeth.

Jakkie-Louw