testimonials
“Hi Charmaine, baie dankie vir al die fotos en ek is baie chuffed dat ek ‘n goeie pasiënt was!! Maar dis omdat die diens so goed was! Baie dankie aan julle almal en aan Walter. Dis heerlik om nou met die mooi nuwe tande te kan glimlag! Ek sien van my ander tande kan ook nog doen met bietjie werk! Dis ‘n projek vir die nuwe jaar. Ek sal verseker pasiënte na julle verwys in die toekoms. Wat lekker is van Dental Spa… dis ‘n “one stop shop” en dan nog met koffie ingesluit! Mooi dag vir julle almal. Groete, Janetje”
“Hi Walter, I am in awe seeing my own transformation. Again I would like to express my appreciation for your wonderful team. Your team is extremely friendly, efficient and always made me feel as if I am part of the team. The warm and friendly service I’ve received will ensure that I will always recommend you to friends and family.” Kind Regards, Juanita Botha
THE DENTAL SPA another proud sponsor of Ivan Zimmerman
The Adventure: 9 January – 9 May, 2015 – IVAN – HOME after 12 100 km [Egypt, Sudan, Ethiopia, Kenya, Tanzania, Malawi, Zambia, Botswana, Namibia, South Africa] and 121 days later – Tour D’Afrique – finishing in 3rd place.
Congratulations Ivan, well done with 3rd place, we are extremely proud of you!!!
Thank you for changing Angelique’s life!
Dear Dr. Walter, Good Morning Angels Team and Rrudi
And thank you for making me part of something so special.
As a photographer, the confidence of the model is key… and if they feel unsure about their looks, especially their teeth – they do not smile and then my photos look bad…
I have never seen a girl sparkle like this in front of the camera – and that is thanks to your brilliant work Dr. Walter and Good Morning Angel’s kind hearts.
Keep up the good work! Regards, Liezel Britz, Cheese Photo Company
I would like to thank you from the bottom of my heart …
Good morning Dr Walter
I would like to thank you from the bottom of my heart, the matric farewell and the photos shoot we did at Rovos Rail to say thank you to Jacaranda and the good morning angels meant so much for our family.
It brought us all little closer together and what this means for my sister is beyond words, my sister smiles more, she is more vibrant and more alive. She had more energy and more confidence.
I will be sending emails to Jacaranda, Cheese Photo Company and Rovos Rail as well to say thank you to everyone who helped and assisted where they could.
Thank you so much again. Kindest Regards, Rrudi Oosthuizen
Ek het ‘n langdurige proses van 7 implantate by die Dental Spa laat doen
Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Geen moeite word ontsien om pasiente welkom te laat voel nie. Aan die einde van my behandeling het hulle amper soos familie gevoel.
Dr Walter Reynecke is uiters bekwaam en professioneel. Hy behandel jou met deernis en besef dat sommige behandelings baie pynlik kan wees.
Hy het ‘n fyn estetiese aanvoeling en pasiente kan verseker wees dat hulle beslis beter sal lyk en voel na ‘n behandeling.
Ek beveel die Dental Spa by al my vriende en familie aan. STELLA
Dentistry as Dentistry should be!
Dear Dental Spa,
I would like to take this opportunity to express my appreciation for the care, support and outstanding service that I received from you. Your dental work was superb and the manner in which you performed the procedures,providing me with a detailed description of the procedures before, during and after they were performed, was outstanding.
I am someone who is extremely nervous when it comes to dentists, but the level of care and comfort provided by all the persons at The Dental Spa was an unexpected surprise, the level of service provided by your office and the great lengths to which both Dr. Reynecke and his assistant, Rina Van Der Nest went to in order to ensure my comfort were truly extraordinary.
Not only did you take care of my dental health in a fine way, it also helped the appearance of my teeth, my confidence and my self-esteem, which was a problem for the past 13 years of my life, for this I can never say thank you enough!!
I have recommended and will continue to recommend your superb services for anyone I know that needs the very best in dental care and veneers.
Thank you to everyone at The Dental Spa for an amazing, 12 month journey and thank you for all that you have done to help restore my smile!
Regards
Naldu
Just a quick note to tell you how much I appreciated Dr. Walter Reynecke’s care and attention. I would have to go very far to find a finer and more caring doctor if ever to be found! I would highly recommend Dr. Walter Reynecke for any dental requirements. The outstanding service and friendly staff was exceptional, the warm atmosphere was very welcoming and it made me feel right at home. He is a brilliant family dentist and has a wonderful way with children. Walter offers various other services such as Botox and Fillers at very reasonable prices.
Baie dankie vir my amazing wit tande! Die Zoom produk werk wonderlik!! Dankie vir jul puik en profesionele diens, mens voel so tuis en gemaklik by jul! Met baie waardering.
I’ve been struggling with a massive wisdom tooth for the past 8 years. Yes 8 years!! Been putting it off because of fear of the pain in the dreaded chair. Or maybe even having to go to hospital to have it removed.
Finally decided to go and see Dr. Walter Reynecke at The Dental Spa in Pretoria. Laying in the chair and preparing for the worst, I could feel my hart beating in my neck. Then, Dr. Reynecke said “It’s out.” WHAT?!?!
Did not even feel the need to take a panado. Thank you Dr. Reynecke!!! Thank you!!
Wat ‘n awesome experience was dit nie om n dag by The Dental Spa deur te bring! Ja dis moeilik om te glo dat n dag by die tandarts pret kan wees, ek weet, maar dit was! Vanaf die intrapslag is ek hartlik verwelkom en vinnig was daar n heerlike koffie in my hand met almal wat hulle pearly whites afshow (smiles!) en dit was beslis nie net om die spa te promote nie, hulle is almal net baie vriendelik!
Na die heerlike koffie was ek in die stoel en Dr. Walter Reynecke en sy assistent het regtig moeite gedoen en hulle tyd gevat om die hele prosedure aan my te verduidelik en my heeltemal gerus te stel dat alles veilig is en dat ek nie my tande sal verloor nie! Elke vraag wat ek gehad het is eerlik, opreg en professioneel beantwoord. Selfs al het ek soms van die onderwerp van die prosedure wat sou volg afgedwaal, is al die vrae baie vriendelik beantwoord.
Ja nee kyk die klomp weet waarvan hulle praat! Die teeth whitening prosedure was toe ook glad nie so erg nie, alhoewel hulle jou vooraf waarsku dat dit nie dieselfde is vir almal nie. Na twee ure was ek klaar en het ‘n mond vol bright and white tande gehad! Wow! Selfs na dit alles is daar mooi aan my verduidelik wat ek mag en nie mag eet of drink tot ek terugkom vir my check up nie. n Dag of twee later was ek terug en is weer vriendelik verwelkom, weer n koffie in die hand gestop en almal was baie bly saam met my oor die goeie resultate wat ek gekry het! Wat ‘n awesome klomp mense!
Ek het van dag een af gehou van die manier wat hulle by The Dental Spa werk. Hulle is profesioneel in alle opsigte. Dr Walter is passievol oor sy werk en weet presies wat elke pasient benodig om daai perfekte smile te hê. Ek sien uit om ‘n pad saam met The Dental Spa te stap.
I loved the experience at The Dental Spa. Generally I am petrified of going to the dentist but at The Dental Spa I know they always do their best to be gentle, take their time and make me feel at ease with every step. They use the latest greatest equipment to show you exactly what the problems are and work with you to find the best suited and permanent solution.
They discuss costing with you which I think anyone would like since medical bills can be a bit of a surprise for most people. And mostly Dr. Walter Reynecke is really good at what he does and with him I always feel safe, cared about and trust in the outcome.
Finding good dentists is hard and very few people ever do. The Dental Spa offer other services which makes them a one stop shop for many of your aesthetic and health requirements, it’s also wonderful to know your dentist offer a 24hour emergency service for those days you never thought you would need it.
Enige vriendelike gesig het ‘n gesonde smile nodig! Dankie dokter Walter vir myne.Dankie vir die profesionele hulp met my tande.Dokter Walter werk met die beste, jongste tegnologie in tandeelkunde en ek besef nou eers hoe goed ‘n tandarts kan wees. Thx!! My tande is witter as ‘n Pikkewyn sin…ek voel soos happy teeth.
Te danke aan Dr Walter Reynecke en sy span by The Dental Spa sal ek binnekort kan ophou kners oor die toestand van my tande.
Toe die geleentheid oor my pad kom om behandeling by The Dental Spa te kry was ek tog te dankbaar. Almal is baie vriendelik, en daar is ‘n lekker atmosfeer by die praktyk wat mens dadelik op jou gemak laat voel. Dr Reyenke het mooi verduidelik wat alles gaan nodig wees vir my behandeling en hoe ons te werk gaan moet gaan. Selfs die trek van my verstandtande was nie so angswekkend soos ek myself voorgestel het nie. Dr Reyeneke het uitstekende werk verrig, en ek was binne twee dae sonder swelling of pyn. Ek sien uit na die transformasie.
Baie dankie aan almal!
Dit was vir my’ n eer en ‘n groot voorreg om onlangs n besoek te kon afle by The Dental Spa in Moreletta Park, Pretoria. Ek het n ewige vrees vir n tandarts en was geweldig gestress, maar ek en my kinders is met die grootste vriendelikheid en liefde verwelkom en ek het dadelik op my gemak gevoel. Selfs Kylie, wat nog nooit voorheen by n tandarts was nie, het op die stoel gaan sit sodat Dr. Walter Reynecke haar tandjies kon ondersoek. Dr. Reynecke is uiters professioneel, vriendelik en bedagsaam. Dit het my dadelik opgeval dat hy intens belang stel in sy pasiente en sy werk. Om mooi, wit en gesonde tande te he is so belangrik vir my selfbeeld, daarom is ek so dankbaar vir die geleentheid om van julle uitstekende diens gebruik te maak in die toekoms. Baie, baie dankie Dr. Walter en almal wat so hard werk in die spa. Julle is n span duisend!!! Ek beveel julle aan by almal.
Dit is vir my regtig lekker en ‘n voorreg om deel te wees van een van die pasiënte van die groep by The Dental Spa! Vandat ek die mense by The Dental Spa ontmoet het, en veral Dr. Walter Reynecke wat met my tande werk, is ek nie meer so bang om te gaan vir my ondersoeke en om werk te laat doen nie. Die span by The Dental Spa is regtig uiters professioneel en dis lekker om daar te gaan kuier. Walter laat my op my gemak voel en ek voel veilig in sy bekwame hande! Ek kan The Dental Spa regtig sterk aanbeveel vir enige iemand!
Van die eerste keer wat ek hom ontmoet het was Dr Reynecke ‘n ongelooflike aangename mens, baie professioneel, maar dit voel of jy hom al jare ken. Jy voel wanneer jy by hom is of jy sy belangrikste pasient is wat hy al ooit gehad het, terwyl hy al met soveel bekendes gewerk het. Hy behandel ook elke pasient van hom dieselfde, maak nie saak wie jy is nie. Sy hart is in sy werk en sy persoonlikheid is warm, hy is ongelooflik met mense om hulle so gemaklik as moontlik te laat voel, want almal weet watse gestres dit is om tandarts toe te gaan. Nou kan ek elke keer gaan sonder om ‘n kalmeerpil voor die tyd te sluk… Dankie Dok!!! Nou kan ek ook vir die eerste keer goed praat van ‘n tandarts! En my tande het nog nooit so mooi gelyk nie!! So dat die MOOI tydskrif sommer ‘n artikel oor Dr. Walter Reynecke se werk op my tande gedoen het! Dankie vir als! The Dental Spa is die perfekte naam keuse gewees vir die praktyk!
Towards the end of last year Dr. Walter Reynecke from THE DENTAL SPA in Pretoria approached me with an offer for a sponsorship for dental treatment for a year. Awesome, I thought…Why not? So I went to see him. It turned out to be a whole lot less simple than I thought it would be. Dr. Reynecke is a thorough man. He has a few attributes that make him ideal for his profession: he’s sympathetic, he has a genuine desire to help his patients, he has a sense of responsibility about his work and he is meticulous. In our meetings beforehand he clearly outlined the options for me, and together we found the perfect balance between clinical and cosmetic requirements. And then he went to work. It was a little sore (hey, the guy’s a dentist, not a masseuse!) but completely worth it. He fixed all those problems left by inadequate work in my past and enhanced my smile. When you’re happy, you smile. But the inverse also holds true: smiling actually enhances your mood and that improves your life. So, thanks Dr. Reynecke for making my pretty awesome life even better for me. It’s worth a smile.
Om ‘n tandarts te besoek is meestal ‘n vreesaanjaende vooruitsig. By The Dental Spa was dit egter ‘n baie aangename ervaring. Die diens is uiters professioneel maar steeds baie vriendelik. Ek is dankbaar om deel van The Dental Spa se gelukkige kliente basis te wees, en ek sal The Dental Spa vir enige een aanbeveel.
Ek twyfel of daar nog ‘n mens op hierdie planeet is wat so bang is vir ‘n tandarts soos ek. Maar Dr. Walter Reynecke is nie net ‘n tandarts nie en The Dental Spa is als behalwe ‘n koue spreekkamer. En vandag kan ek eerlik waar se, na Dr. Walter en sy span sal ek keer op keer terugkeer. Dr. Walter het die vermoë om sy patiente tuis te laat voel, met ‘n persoonlikheid wat beslis nie tot eie reg kom agter ‘n tandarts-stoel nie. Sy perfeksionisme en die passie waarmee hy elke besoek hanteer, is nie net ‘n bewys van sy ervaring en kennis nie, maar ook ‘n verklaring van die kuns wat hy maak. Ek glimlag weer breed, pynloos en met nuwe selfvertroue, alles te danke aan Dr. Walter en sy span. Dankie vir Dokter se geduld met my vrese, die ekstra myl wat julle saam met my loop en julle deur wat altyd oopstaan, maar bo alles, my nuwe glimlag! Die kat kom beslis weer!
Die dag toe ek die oproep ontvang van The Dental Spa oor n borg wat hulle vir my wil gee, was ek so in ekstase, en toe kom daai gedagte, maar wat wil hul nou weer uit die deal he, en die antwoord is baie eenvoudig – niks – hulle wil net help! Ek het gegaan dat my mond skoongemaak is en ek dink nie my mond het al ooit so vars en lekker gevoel nie, dankie dankie dankie!!! ‘n Paar dae later het ek gegaan sodat my tande wit gemaak word en wow! na 2 ure se behandeling het ek die witste smile ooit en ek kan nie ophou glimlag en lag nie en ek voel trots om soveel genot te he! Dit is een van die lekkerste gevoelens ooit! Ek wil net baie dankie se aan Dr Walter Reynecke en sy span, dit wat ek by julle ontvang het is top gehalte en puik diens, ek beveel dit vir enige iemand aan.
From the first day I walked through the doors of The Dental Spa, I was welcomed as a first class passenger on a flight to healthy teeth and gums. I noticed that this was standard procedure for every patient. Due to my career I smile a lot and I need to feel relaxed and confident in doing so. Dr. Walter Reynecke and his team have given me that pride in my smile. Boonop laat julle my voel soos deel van jul familie! Baie dankie daarvoor!